SportSport

Eerste aflewerings in Noordwes se rolbal-ligas

PCC se span wat bestaan uit Theuns Botha, Gert Putters, JD Delport en Albert Britz staan op 8 punte

Noordwes rolbal se ligas het verlede week begin. Na afloop van die naweek se wedstryde lyk die punteleer so:

Premierliga vroue: Die span van Parys wat bestaan uit Magdel Odonoghue, Linda Fuhri, Luzaya Serfontein en Toets van der Westhuizen loop voor en het 9 punte.

PCC se span van Riekie Broodryk het 7.5 punte en Jillian Booth se Kleksdorp-span het 5. Premierliga mans: PCC se span wat bestaan uit Theuns Botha, Gert Putters, JD Delport en Albert Britz staan op 8 punte.

Fochville, Parys en Potch Dorp het 5 punte elk. Eersteliga vroue: Noord: La Farge loop voor en het 8.5 punte Suid: Orkney is die voorloper met 9 punte.

Eersteliga mans: Noord: Seksie 1: La Farge 2 (6) Seksie 2: La Farge 2 (8) Suid: Seksie 3: Potch Dorp (9) Seksie 4 Parys 1 (8)

* Die volgende wedstryde vind Saterdag, 22 Januarie by verskillende klubs in die provinsie plaas.  

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button