Op Vrydag, 14 Januarie het Tokkies hul Huissport by die Kenneth McArthur Atletiekstadion gehou.
Die volgende prestasies is behaal deur onderskei individue:
Junior Victrix Ludorum: Skye Taute
Junior Victor Ludorum: Declan Taute
Senior Victrix Ludorum: Dianie du Preez
Senior Victor Ludorum: Christiaan Verster
Naellopers: Anika Botes en Durand du Plooy
Middelafstande: Alrike Hattingh en Tedrich Hattingh
Gewigstoot: Martiné van Aswegen en Ethan Fourie
Hoogspring: Ané Barnard en Christiaan Verster
Spiesgooi: Zandré Frylinck
Verspring: Dianie du Preez en Benyamin Kriek
Werpskyf: Martiné van Aswegen en Durand du Plooy
Hekkies: Dianie du Preez en Charlie Botha













