
Laerskool M.L. Fick het Vrydag, 14 Januarie hulle huissportbyeenkoms aangebied. Die gees het hoog geloop met Emmies wat die atlete uit volle bors ondersteun het. M.L. Fick bedank almal wat tot die sukses van die dag bygedra het.
Hier is die top atlete op die dag:
Junior Victrix Ludorum – Cindy Lebese Junior Victor Ludorum – Jeanlu Beckley Senior Victrix Ludorum – Larissa Mans Senior Victor Ludorum – Marlo Deysel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








