SportSport
Baillies woeker by interhuis
Laerskool Baillie Park het Vrydag, 21 Januarie ‘n suksesvolle interhuisbyeenkoms aangebied. Talle rekords is gebreek met die Swaeltjiespan wat as die algehele wenners op die dag aangewys is in ‘n taai stryd teen die Vinke en Bokmakieries. Imke Bornman (Senior Victrix Ludorum), Melicia Koekemoer (Junior Victrix Ludorum), Teagan Els (Junior Victor Ludorum) en Johannes Janse …
Laerskool Baillie Park het Vrydag, 21 Januarie ‘n suksesvolle interhuisbyeenkoms aangebied. Talle rekords is gebreek met die Swaeltjiespan wat as die algehele wenners op die dag aangewys is in ‘n taai stryd teen die Vinke en Bokmakieries.
Imke Bornman (Senior Victrix Ludorum), Melicia Koekemoer (Junior Victrix Ludorum), Teagan Els (Junior Victor Ludorum) en Johannes Janse van Rensburg (Senior Victor Ludorum) was die top atlete op die dag.
Kyk die foto’s hier: (Foto’s- Barco Greeff)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!















