SportSport

Gimmies is kolskoot

Kaylene du Plessis behaal die hoogste telling vir die 10m-dogtersafdeling.

Potchefstroom Gimnasium se skuts het tydens die eerste ligabyeenkoms hierdie maand fantastiese uitslae behaal.

o.14:

Nico Jordaan behaal die hoogste telling vir die lê-posisie. Reuben du Plessis is algeheel tweede. Zoey-Jane Holding is algeheel derde. Nico Jordaan is algeheel vierde. Hailey Nagel is algeheel vyfde.

 

o.16:

Cobus van Rooyen behaal die hoogste tellings vir die kniel-posisie en 10m-seunsafdeling. Hy eindig ook algeheel eerste. Kaylene du Plessis behaal die hoogste telling vir die 10m-dogtersafdeling.

o.21:

Ruhan van der Merwe behaal die hoogste telling in die lê-posisie. Pistool o.21 Minkie Heenop is algeheel vierde. Dariaan Swart is algeheel vyfde.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button