SportSport

Hengelaar trek ’n grote uit

Jahnru het ‘n geelstert van 7,9kg gevang wat ‘n nuwe Vrystaatse rekord vir juniors is.

Gimmies se Jahnru Janse van Rensburg het ‘n tweede plek tydens die SADSA-diepseehengel behaal en sy talent met ‘n visstok bewys. Jahnru het ‘n geelstert van 7,9kg gevang wat ‘n nuwe Vrystaatse rekord vir juniors is. Verder het hy ook ‘n dageraad van 3,2kg gevang wat ‘n nuwe rekord vir juniors is.

Jahnru Janse van Rensburg het ‘n tweede plek tydens die SADSA-diepseehengeltoernooi behaal

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button