SportSport

Gimnasium se o.16A-hokkiespan is goud werd

Amé Keyser het altwee doele vir Gimmies geslaan om 'n welverdiende oorwinning vir hierdie blink jong span te verseker. 

Die o.16A-hokkiedogters van Potchefstroom Gimnasium is nog ‘n Gimmiespan wat met goud om hulle nekke kan spog nadat hulle vir Hoërskool Noordheuwel met 2-0 in die NWU Prestigereeks-eindstryd op Saterdag, 7 Mei geklop het.

Amé Keyser het altwee doele vir Gimmies geslaan om ‘n welverdiende oorwinning vir hierdie blink jong span te verseker.

Gimmies hokkie lyk in goeie hande as ‘n mens kyk na die uitslae wat deur die loop van die NWU Prestigereeks behaal is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button