SportSport

Gimmies se langasems wys staal

Gimmies se landloopatlete het by die eerste ACNW landloopliga vanjaar hul goed van hul taak gekwyt. Hierdie byeenkoms het by die NWU McArthur-stadion plaasgevind.

Gimmies se landloopatlete het by die eerste ACNW landloopliga vanjaar hul goed van hul taak gekwyt. Hierdie byeenkoms het by die NWU McArthur-stadion plaasgevind.

Hier is die uitslae: .

Seuns:

o.14

Dylan Uys, 6de plek

Migael Schoeman Visser, 7de plek

o.15

Tihard Strydom, 2de plek

Ruan van Niekerk, 3de plek

Bertus van der Linde, 7de plek

o.17

Rico Leijenaar, 1ste plek

Dogters:

o.14

Mathilda Liebenberg, 2de plek

Anienke Herbst, 3de plek

Janke van Niekerk, 7de plek

Minke van Niekerk, 9de plek

o.15

Abbigail Viljoen, 1ste plek

Deidré Olivier, 6de plek

o.16

Alri Verster, 1ste plek

o.17

Ilané Herbst, 1ste plek

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button