SportSport

Onoorwonne Ferdies vat ligakroon

Ferdies was onoorwonne in hierdie kleinskoleliga waar hulle teen Koster, Orkney, Schweizer-Reneke, Christiana en Bloemhof, onder andere gespeel het.

Ferdies se eerste netbalspan het vanjaar hulle hande op die gesogte Bayer Liga-trofee nadat hulle in die finaal op Saterdag, 11 Junie vir Hoërskool Stella geklop het. Die eindtelling was 36-27 in Ferdies se guns.

Volgens Ferdies se hoofafrigter, Licolette Roussouw, was die oorwinning te danke aan puik kommunikasie op die baan en spanwerk tussen die spelers.

“Ons wedstrydplan was om op elke liewe bal te fokus. Daar was ook goeie kommunikasie en spelers wat vir mekaar speel,” noem sy.

Ferdies was onoorwonne in hierdie kleinskoleliga waar hulle teen Koster, Orkney, Schweizer-Reneke, Christiana en Bloemhof, onder andere gespeel het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button