SportSport

Gimmies se dogtershokkie-spanne in top vorm

Die o.14A-, o.16A- en eerstespan vat hierdie titel van die beste in Noordwes.

Gimmies se dogtershokkie het ‘n uitstekende seisoen beleef met drie van hulle spanne wat as Platinumliga-wenners gekroon is.

Die o.14A-, o.16A- en eerstespan vat hierdie titel van die beste in Noordwes.

Hierdie drie spanne dring deur na Noordvaal A. Die o.14B-, o.15B- en o.16B span is naaswenners en die o.15A span eindig derde. Die o.15A span dring deur na Noordvaal B.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button