Jan-Adriaan Hattingh ontwyk 'n Klerksdorp-verdediger. Foto: Maritha van Zyl.
Potchefstroom Dorp Rugbyklub het vanmiddag (Saterdag, 25 Junie) vir Klerksdorp Rugbyklub oortuigend met 37-8 in die Neserliga-finaal geklop.
Die tuisspan het op hulle eie veld weer eens bewys hoekom hulle die verdedigende kampioene is.
Potchefstroom Dorp Rugbyklub is vir die tweede agtereenvolgende jaar die Neserligakampioene.
Ryno Visagie (vise-kaptein en haker), Llewellyn Ellis (kaptein en heelagter) en Ian de Beer (slot) was maar van die staatmakers in ‘n puik spanpoging om die trofee, nes in 2021, te lig.
Dit is die eerste keer sedert 2012/13 seisoene dat Potch Dorp die Neserliga twee jaar in ‘n ry wen.
Foto’s: Mario van die Wall
Hier is nog foto’s van die aksie: (Foto’s – Maritha van Zyl)
Jan-Adriaan Hattingh ontwyk ‘n Klerksdorp-verdediger. Foto: Maritha van Zyl.
Jan-Adriaan Hattingh ontwyk ‘n Klerksdorp-verdediger. Foto: Maritha van Zyl.
Potchefstroom Dorp Rugbyklub is vir die tweede agtereenvolgende jaar die Neserligakampioene.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.