SportSport

Volkie deel van top nasionale o.17 krieketkamp

Een van Volkies se belowendste kolwers, Ludwich Schuld, is vir die Krieket Suid-Afrika nasionale o.17 TAP-kamp gekies.

Een van Volkies se belowendste kolwers, Ludwich Schuld, is vir die Krieket Suid-Afrika nasionale o.17 TAP-kamp gekies.

Ludwich Schuld. Foto: NW Dragons Cricket/Facebook

Hierdie hotklou-openingskolwer het al die afgelope paar jaar bewys dat hy lopies met gemak insamel. Hy slaan gereeld vyftig en honderdtalle vir sy skool en blink ook uit vir Noordwes op nasionale weke.

Hierdie TAP (Talent Acceleration Program)-kamp bied vir jong spelers die geleeentheid om hulself teen ander talentvolle spelers te toets en gee keurders die geleentheid om na spelers van die toekoms te kyk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button