SportSport

Volkies se o.15 krieketspan klop Gimmies gemaklik

Hoër Volkskool Potchefstroom se o.15 A krieketspan het in hulle tweestryd teen Gimmies hierdie afgelope Saterdag (27 Augustus) met 170 lopies koning gekraai. In hierdie Noordwesliga wedstryd maak Volkies 304/9 in 50 beurte met Themba Sontjane (71 van 80 balle) en Ruan Nel (50 van 92 balle) wat die fondasie lê. Louis van Wyk slaan …

Hoër Volkskool Potchefstroom se o.15 A krieketspan het in hulle tweestryd teen Gimmies hierdie afgelope Saterdag (27 Augustus) met 170 lopies koning gekraai.

In hierdie Noordwesliga wedstryd maak Volkies 304/9 in 50 beurte met Themba Sontjane (71 van 80 balle) en Ruan Nel (50 van 92 balle) wat die fondasie lê.

Louis van Wyk slaan ook ‘n vinnige 41 (25).

Gimmies kon slegs 134 maak voordat hulle almal uitgeboul is.

Volkies se Eduan van der Merwe vat 5/30.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button