SportSport
Potchefstroom Polocrosse ruiters skitter
Verlede week is die South African Western Mounted Games Nationals en Elite in Parys aangebied waar drie van die Potchefstroom Polocrosse Klub se ruiters die SAEF (South African Equestrian Federation) se span behaal het. Hulle is: * Christopher Thornhill * CJ Botha * Mia Beukman Christopher Thornhill, ’n Volkies leerder is ook vir die onder …
Verlede week is die South African Western Mounted Games Nationals en Elite in Parys aangebied waar drie van die Potchefstroom Polocrosse Klub se ruiters die SAEF (South African Equestrian Federation) se span behaal het.
Hulle is:
* Christopher Thornhill
* CJ Botha
* Mia Beukman

Christopher Thornhill, ’n Volkies leerder is ook vir die onder 16 Polocrosse-span gekies om in Maart 2023 in Nieu-Seeland te gaan toer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



