Universiteite laat die tennisballe klap tydens USSA-tennistoernooi
Die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) is as die 2022 USSA Tenniskampioenne gekroon nadat hulle vir die Universiteit van Pretoria (Tukkies) in die eindstryd geklop het
NWU Tennis behaal 'n vierde plek by die 2022 USSA Tennistoernooi wat by die NWU Tennisbane plaasgevind het. Foto: Wouter Pienaar.
Die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) is as die 2022 USSA Tenniskampioenne gekroon nadat hulle vir die Universiteit van Pretoria (Tukkies) in die eindstryd geklop het op Vrydag, 9 Desember by die Fanie du Toit Sportgronde se tennisbane.
Kovsies is die 2022 USSA Tenniskampioene. Foto: Wouter Pienaar.
Die gasheer, die NWU het ‘n algehele vierde plek behaal en net op die bronsmedalje uitgemis toe hulle in die uitspeel vir derde/vierde plek teen die Universiteit van Stellenbosch verloor het.
Foto’s: Wouter Pienaar
NWU Tennis behaal ‘n vierde plek by die 2022 USSA Tennistoernooi wat by die NWU Tennisbane plaasgevind het. Foto: Wouter Pienaar.
Kovsies is die 2022 USSA Tenniskampioene. Foto: Wouter Pienaar.
Maties het die NWU met 8-4 geklop.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.