Potchefstroom Gimnasium se atlete was weer soos gewoonlik goed op dreef met fantastiese vertonings by hulle 2023 Interhuis Atletiekbyeenkoms wat Dinsdag, 17 Januarie plaasgevind het.
Vanjaar het die interhuis ‘n ekstra spesiale element gehad met ‘n terugkeer na die Mooivallei Sportterrein.
Atlete het sommer vroeg tuis gevoel met die gereelde aanspraakmakers en wat hulle staal gewys het.
Foto’s: Andrea Visser
Hier is die uitslae:
Junior Meisies:
Beste veld: Stephané Hook
Beste baan: Anika Botes
Junior Victrix Ludorum: Stephané Hook

Senior Meisies:
Beste veld: Jamoré Olivier
Beste baan: Sandri van Rooyen
Senior Victrix Ludorum: Sandri van Rooyen
Junior Seuns:
Beste veld: Wium du Preez
Beste baan: Righardt Joubert
Junior Victor Ludorum: Logan Botes
Senior Seuns:
Beste veld: Richter van der Merwe
Beste baan: Rico Leijenaar:
Senior Victor Ludorum: Sihle Mahlangu




















