SportSport

Gimmies vereer hulle top presteerders

Beide senior en junior leerders is vir hulle prestasies vereer wat hulle in 2022 behaal het.

Gimmies se prysuitdeling wat op Donderdag, 19 Januarie plaasgevind het, was weereens ’n spoggerige en spesiale geleentheid.

Dr. Asha Malan, ‘n oud-Gimmie en waarnemende hoof van die Departement van Chirurgie aan die Universiteit van die Vrystaat, het die leerders en ouers toegespreek.

Beide senior en junior leerders is vir hulle prestasies vereer wat hulle in 2022 behaal het.

Die volgende leerders het individuele pryse ontvang:

  • Seniors: Senior dogterswemmer – Chazél Orton
  • Senior seunswemmer – Joël Kriek
  • Senior rugbyspeler – Dian Smith
  • Senior skut – Cobus van Rooyen
  • Senior landloopseun – Rico Leijenaar
  • Senior landloopdogter – Alri Verster
  • Senior netbal – Ashlynn Botha
  • Senior seunshokkie – Naldo de Jager, Jan-Adriaan van Wyk, Marko Werkman en Damian Charslund
  • Senior hokkiedogter – Irene Strydom
  • Dogters krieketspeler – Anica Swart en Elandri Janse van Rensburg

Beste senior sportprestasies:

  • Veelsydigste Senior Sportdogter – Anika Rossouw
  • Veelsydigste Senior Sportseun – Rico Leijenaar
  • Sportdogter van die jaar – Mari-Louise van Zyl

Senior skildjies:

  • Tennis: Internasionale deelname – Mari-Louise van Zyl

Juniors: Junior trofeë:

  • Junior krieketseun – Righardt Joubert
  • Junior atletiekdogter – Jamoré Olivier
  • Junior atletiekseun – Righardt Joubert
  • Junior rugbyspeler – Matthew Redelinghuys
  • Junior skaakspeler – Dewald Coetsee
  • Junior skut – Nico Jordaan
  • Junior dogterswemmer – Mathilda Liebenberg
  • Junior seunswemmer – Schalk de Vos
  • Junior hokkiedogter – Charlotte Buhr
  • Junior landloopseun -Tihard Strydom
  • Junior landloopdogter – Abbigail Viljoen
  • Seuns tennisspeler van die jaar – Righard Raath
  • Junior netbalspeler – Suné Barnard
  • Junior hokkieseun – Duyn Lombard

Beste junior sportprestasies:

  • Veelsydigste junior dogter van die jaar – Mathilda Liebenberg
  • Veelsydigste junior sportseun van die jaar – Righardt Joubert

Junior skildjie:

Skaak: Internasionale deelname – Dewald Coetsee

Beste kunste prestasies: Junior Kultuurdogter – Henriëtte Jansen van Vuuren

Junior Kultuurseun – Schalk van der Merwe

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button