Agt Mooirivier atlete het vanaf 3-4 Februarie aan die Noordwes tweekampkampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem. Daar was top prestasies op individuele vlak en sodoende het Tokkies gesamentlik geseëvier as die algehele laerskool wenners van Noordwes.
Hier is die uitslae:
Fredrich Liebenberg – Goud en junior Victor Ludorum
Inneke Liebenberg – Goud
Christaan Liebenberg -Silwer
Millay de Kock – Goud
Henry Fourie – Goud
Julia Fourie – Brons
Nelia Kleynhans – Silwer
Egbert Palmer – Goud
Dian Scholtz – 5de plek

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





