SportSport

Gimmies se seunshokkiespanne weer nommer een

Gimmies se o.14A en eerste seunshokkiespanne is albei eerste in die Noordwes Premierliga.

Gimmies se seunshokkiespanne het weer hulle talent bewys die afgelope hokkieseisoen met skitterende vertonings.

Gimmies se o.14A en eerste seunshokkiespanne is albei eerste in die Noordwes Premierliga. Die o.16A-span behaal ‘n tweede plek in dieselfde liga.

Die Tweedespan en o.16B-span van Gimmies eindig ook vierdie en vyfde teen ander eerste spanne van kleinder skole in die NW-tweedeliga.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button