Legendariese onderwyser met atletiekbyeenkoms vereer
Potchefstroom Gimnasium het Vrydag, 27 Oktober die heel eerste Tommie Ferreira-atletiekbyeenkoms by die NWU Kenneth McArthur-atletiekstadion aangebied.
Tihard Strydom van Gimmies in aksie. Foto: Andrea Visser.
Potchefstroom Gimnasium het Vrydag, 27 Oktober die heel eerste Tommie Ferreira-atletiekbyeenkoms by die NWU Kenneth McArthur-atletiekstadion aangebied. Hierdie byeenkoms is na die atletieklegende by Gimmies, meneer Tommie Ferreira, vernoem. Ferreira het al oor die 45 jaar ‘n bydrae op die atletiekveld gelewer en is ‘n ware legende by Gimmies. Atlete van Potchefstroom Gimnasium, Hoërskool Rustenburg (RHS), Hoërskool Dr Malan sowel as uitgenooide laerskoolleerders het aan hierdie kompeterende byeenkoms.
Mnr. Tommie Ferreira en Mnr. Willie van der Merwe (hoof van Potchefstroom Gimnasium).
Tihard Strydom van Gimmies in aksie. Foto: Andrea Visser.
Sihle Mahlangu van Gimmies wys sy spoed.
Bertus van der Linde van Gimmies wys sy staal in die middelafstande. Foto: Andrea Visser
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.