SportSport

Kavalier draf Luiperds kaf

Volgens Proudfot het die Noordwesters se verdediging hulle veral in die steek gelaat. 

Die Boland Kavaliers, het die afgelope naweek, 6 Julie, die Luiperds in Wellington met 71 – 7 kaf gedraf.

Matt Proudfoot, hoofafrigter van die Luiperds, het voor die wedstryd erken dat die Kavaliers die gunstelinge is om die wedstryd te wen.

Maar niemand het die drieë-fees verwag wat Saterdag uitgespeel het nie. Boland ryg vanjaar drieë in en het na vier wedstryde reeds 31 drieë in ide kompetisie gaan druk.

Die Luiperds was voor die naweek se wedstryd op ‘n goeie opwaartse kurwe en het gemik om ‘n derde agtereenvolgende wedstryd te wen. Helaas was die Boland net te sterk op die dag gewees.

Volgens Proudfot het die Noordwesters se verdediging hulle veral in die steek gelaat.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button