SportSport

Volkies laat voorsprong uit vingers glip

Volkies het 'n goeie voorsprong in ide laaste 10 minut van hulle wedstryd teen Eldoraigne laat glip.

Volkies het Saterdag, die Drake van Eldoraigne in die eerste liga wedstryd na die vakansie verwelkom.

Dinge het op koers vir Volkies se eerstespan gelyk. Met 10 minute in die wedstryd oor was hulle 11 punte voor.

“Hulle het drie keer gaan druk in sewe minute. Ons het van 11 punte voor tot 12 punte agter in 10 minute gegaan,” het Mighael de Beer hoofafrigter van Volkies gesê.

Volkies moes uiteindelik die knieg, 44 – 27 buig. Christoff Nel, wat diens oor die vakansie by die Luiperds se akademiespan gedoen het, het twee keer vir die Potchefstromers gaan druk.

De Beer, het geweet dat dit ‘n moeilike wedstryd vir sy troepe gaan wees, en alhoewel hy teleurgesteld sal wees met die verlies, het die span goeie karakter gewys. Volkies reis komende naweek Piet Retief toe om hulle veldtog voort te sit.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button