SportSport

Volkie fietsryers behoorlik bederf

Dusty Day het tydens hierdie wedren al die hoërskool spanne uit gedaag om teen hom in die 10 ure wedren deel te neem, sou 'n span hom wen, ontvang hul elkeen in die span 'n fietsrybroek en -hemp.

Tydens die jaarlikse nagwedren gehou deur Lichtenburg Toyota ry Volkies se bergfiets span al die ryers stof in die oë. Al was dit ‘n baie kompeterede resies het hierdie fietsryers vir die 10 ure, van 7 uur Vrydagaand tot 5 uur Saterdagoggend, hul alles gegee en nie net met die prysgeld weggestap nie maar ook die meeste rondtes van al die spanne daar op die telbord gesit. Buiten ‘n welverdiende R10 000 prysgeld wat gewen is, het Dusty Day tydens hierdie wedren al die hoërskool spanne uit gedaag om teen hom in die 10 ure wedren deel te neem, sou ‘n span hom wen, ontvang hul elkeen in die span ‘n fietsrybroek en -hemp.

Graag bedank Volkies Fietsryspan, Dusty Day van Unlimited Cycling vir hierdie groot geskenk. Die Volkiesryers begin reeds voorberei om volgende jaar op Vrydag 21 Februarie 2025 hul titel te gaan verdedig en om weer met die groot prysgeld van R10 000 weg te stap.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button