Potchefstroom Gimnasium se uitsonderlike swemspan het vir die sesde agtereenvolgende keer die Noordwes Interhoër swemgala verower.
Gimmies het 11 ander deelnemende skole by Hoërskool Hartbeespoort uitgestof om die titel weereens omhoog te hou. Die ander skole sluit in Rustenburg, Lichtenburg, Brits, Potch Girls’ High, Bergsig Akademie, Potch Volkies, Lebone College, Wagpos, Fields College, Wesvalia en die gasheerskool Hartbeespoort.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



