Laerskool Mooirivier se o13A-tennisspan met die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi-trofee. Foto: Verskaf.
Laerskool Mooirivier se o13A-seunstennisspan het by die Buffelspoort Tennistoernooi hul staal gewys en met die trofee as algehele wenners weggestap.
Tokkies het Laerskool Saamtrek in die eindstryd geklop.
Tokkies se tennisspelers het deurgaans teen sterk kompetisie meegeding, met die o13A-dogterstennisspan wat die bronsmedalje verower het. Saamtrek se dogterspan het die goue medalje verower.
Laerskool Mooirivier se o13A-tennisspan met die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi-trofee. Foto: Verskaf.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.