SportSport

Gimmies se netbaldogters maak naam in Distriksliga

Gimmies kook vanjaar met drie van hul A-spanne wat ligawenners is.

Gimmies se netblaspanne het vanjaar weer hulle hande hoog opgesteek in die Dr. Kenneth Kaunda Netbaliga met drie van hul A-spanne wat as ligawenners gekroon is.

Gimmies se o16A, o17A en o19A-spanne is almal ligawenners. Die o15B, o16B sowel as tweede en derde spanne vat ook die kroon in hul onderskeie ligas. Gimmies se o14A- en o14B-spanne is naaswenners.

Die o15A-span skuif nou ook deur na die Noordweskamoioenskappe wat in Junie plaasvind.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button