Potch Volkies se bobaas boogskut, Elizma de Jager, het onlangs haar land by die Afrika Federasietoernooi in Botswana vanaf 11-15 Augustus verteenwoordig.
Elizma is in die Junior SA Boogskietspan opgeneem. Sy behaal silwer in hierdie span. Die Senior Boogskietspan behaal goud en die ontwikkelingspan brons. Algehaal eindig Suid-Afrika eerste in hierdie toernooi.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



