BikesCompetitionsKidsLocal newsPrimary SchoolSchoolSchoolsSportSport

Baillies eerste in die Noordwes vir bergfiets

Baillies is vreeslik trots op hulle leerders.

Laerskool Baillie Park het Saterdag die 7de September 2024 aan die Noordwes Bergfiets skoleliga deel geneem en as die beste Bergfiets Skoolspan in die Noordwes aangewys.

Die liga het by Koedoeslaagte plaasgevind en Laerskool Baillie Park beklee die 1ste plek in die Noordwes Bergfiets Skoleliga 2024.

Laerskool Saamtrek en Laerskool Mooirivier het ook aan die liga deelgeneem.

Hiermee die uitslae:

Sub-Junior Seuns (13-14 jaar)

  • 1ste- Henri Jonker (Tuisskool)
  • 4de- Ignu Cordier

Sprogs Seuns (11-12 jaar)

  • 1ste- Henrey Jacobs (Wenner van die NW Skole Bergfiets Liga)
  • 4de- Hanru Odendaal (Tuisskool)
  • 5de- Bennie Fourie
  • 7de- Cai Brace (Tuisskool)
  • 14de- JP Cromhout

Sprogs Dogters (11-12 jaar)

  • 2de- Zandri Janse van Rensburg
  • 4de- Grizelda Janse van Rensburg
  • 15de- Carli Coetzee

Nipper Seuns (9-10 jaar)

  • 4de- Jannes Brace (Tuisskool)
  • 11de- Jovan van Niekerk
  • 20ste- Stian Baron
  • 24ste- Xamian Lathleiff (Tuisskool)
  • 27ste- Johnathan Botha (Tuisskool)

Nipper Dogters (9-10 jaar)

  • 5de- Joané Fourie
  • 7de- Jemma Gouws
  • 17de- Anika van der Merwe

Sub-Nipper Seuns (7-8 jaar)

  • 3de- Waldo Potgieter
  • 13de- Keagan Wallace
  • 21ste- Wilhelm van der Merwe
  • 25ste- Harm Brink
  • 27ste- Ruben Brace (Tuisskool)
  • 28ste- Tobie Buys (Tuisskool)
  • 33ste- Xandro Lathleiff (Tuisskool)
  • 44ste- Kaleb Odendaal (Tuisskool- Tegniese fout- DNF)

Sub-Nipper Dogters (7-8 jaar)

  • 5de- Elanie van Niekerk
  • 10de- Marli Meyer
  • 11de- Lizé van den Berg
  • 16de- Karolien Potgieter

You can read the full story on our App. Download it here.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button