Fase 2 beurtkrag geskeduleer

Eskom het sopas fase 2 beurtkrag vir vandag tot Sondag aangekondig. Die Herald het die kragonderbrekings hier uiteengesit.

Eskom het sopas fase 2 beurtkrag vir vandag tot Sondag aangekondig. In JB Marks munisipaliteit sal die krag die volgende dae en tye af wees:

  • Donderdag, 14  Januarie van 20:00 – 00:30
  • Saterdag, 16 Januarie van 20:00 – 00:30
  • Sondag, 17 Januarie van 08:00 – 12:30

nwu afr

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button