'n Inwoner het 'n stel Honda motorsleutels met 'n hekafstandbeheer in Miederpark opgespoor en is opsoek na die eienaar van hierdie bos sleutels. Enigiemand wat weet wie se sleutels dit is kan vir Cornel by 062 430 2452 skakel.