Cracking the code – Making meaning of Driekopseiland
Cracking the code - Making meaning of Driekopseiland

‘n Dokumentêr wat deur Carla Henriet as deel van haar Meesters gedoen is. Die film is benoem vir twee kategorieë tydens die Internasionale Dokumentere Filmfees vir Studente in Sichuan China. Die kategorieë is, antropologie en beste algehele dokumentêr. Die film handel oor rotsgravure by Driekopseiland.