Polisieman probeer video keer

'n Polisieman het die neem van 'n video gekeer nadat hy glo geweier het om 'n persoon se alkohol vlak te toets, wat in 'n ander kar vas gery het.

‘n Polisieman in Potchefstroom het die neem van ‘n video gekeer op 15 Junie.

Dit nadat die polisieman glo geweier het om ‘n persoon se alkohol vlak te toets, wat in ‘n ander kar vas gery het.

Die Herald het terugvoer van die Polisie af versoek aangaande die situasie. Hou die webtuiste dop vir die terugvoer.

https://www.youtube.com/watch?v=WLz3d5lwZ44&feature=youtu.be

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.
Back to top button