Potchefstroom Herald Sê Jou Sê EPISODE 15

Ons kyk hierdie week na die skietvoorval in Vanderbijlpark 'n tragedie wat die hele land geskok het. Ons vind meer uit oor die nuwe NWU High Performance Institute of Sport gebou wat besig is om gebou te word. Lennie Gouws gesels met ons oor watter dorp nou eintlik eerste gestig was, Potchefstroom of Klerksdorp ?

Ons kyk hierdie week na die skietvoorval in Vanderbijlpark ‘n tragedie wat die hele land geskok het.
Ons vind meer uit oor die nuwe NWU High Performance Institute of Sport gebou wat besig is om gebou te word.
Lennie Gouws gesels met ons oor watter dorp nou eintlik eerste gestig was, Potchefstroom of Klerksdorp ?

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.
Back to top button