Stem vir Potchefstroom vir Dorp van die jaar
Stem vir Potchefstroom vir Dorp van die jaar

Potch is ‘n finalis in Kwela se dorp van die jaar kompetisie. Die dorp met die meeste stemme sal R1 miljoen se bemarkingswaarde wen.
SMS POTCHEFSTROOM na 33157 om jou stem te laat tel. Elke selfoon kan tot 30 SMSe stuur.
SMSe kos R1.50 per SMS
https://www.youtube.com/watch?v=yI_qifaVyCU&feature=youtu.be