T.T. Cloete praat oor Psalm 117
Die oorlede digter, T.T. Cloete praat oor hoe hy Psalm 117 gedig het.

Die oorlede digter, T.T. Cloete praat oor hoe hy Psalm 117 gedig het. Die video is geneem as deel van ‘n Video Honneurs projek by die NWU- Potchefstroom kampus om Cloete se 90ste verjaarsdag te vier.