VIDEO: Bakkie buite beheer op Cachetpark
Inwoners kla al 'n geruime tyd oor die waargenome wetteloosheid wat op die Bult heers.

Die video wat wys hoe ‘n bakkie onlangs “doughnuts” op Cachetpark maak, is glo nie ‘n geisoleerde geval nie.
Inwoners kla al ‘n geruime tyd oor die waargenome wetteloosheid wat op die Bult heers.
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/48366/ernstige-ingryping-op-bult-kom/
