VIDEO: Laaste oomblikke tydens vliegtuigongeluk
'n Video wat deur 'n passasier wat binne die vliegtuig wat verlede week in Montana neergestort het, was, het aan die lig gekom.

‘n Video wat deur ‘n passasier wat binne die vliegtuig wat verlede week in Montana neergestort het, was, het aan die lig gekom.
Een persoon is dood tydens die ongeluk wat Dinsdagmiddag (10 Julie) omstreeks 16:30 plaasgevind het.