VIDEO: Tannie Fien Tiedt word 100!
Tannie Fien Tiedt van Groen Wilgers Aftreeoord in Potchefstroom het die afgelope week hierdie mylpaal behaal en dit Dinsdag (8 Oktober) saam familie en vriende gevier.

Wat ‘n mylpaal is dit nie om 100 te word nie! Tannie Fien Tiedt van Groen Wilgers Aftreeoord in Potchefstroom het die afgelope week hierdie mylpaal behaal en dit Dinsdag (8 Oktober) saam familie en vriende gevier. Die Potchefstroom Herald was daar om die joligheid vas te vang. Die volledige storie en goto’s is in môre (Donderdag, 10 Oktober) se uitgawe van die Herald.
Kyk die video hier: