VIDEO: Wind dra by tot skrumskakel se 99m lynskop
Facundo Munilla, Spanje se skrumskakel het die afgelope naweek tydens 'n Europese kampioenskap-wedstryd teen Georgië in Tbilisi 'n lynskop van 99 m uit gevoer.

Facundo Munilla, Spanje se skrumskakel het die afgelope naweek tydens ‘n Europese kampioenskap-wedstryd teen Georgië in Tbilisi ‘n lynskop van 99 m uit gevoer.
Die wind wat teen ʼn spoed van bykans 72km/h gewaai het, het natuurlik vir Munilla baie gehelp om die reuse skop te maak.
Georgië het die wedstryd 24-10 gewen.