School sport

  • Riebeeckranders in SA Korfbalspan

    School sport

    Hoërskool Riebeeckrand spog vir die agtste keer met korfbalspelers wat in die Suid-Afrikaanse Korfbalspan opgeneem is.

  • Riebeeckrand se stoeikampioene

    School sport

    Henko Jacobs en Chanelle Groenewald van Hoërskool Riebeeckrand, het onlangs aan die 2019 Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe deelgeneem.

  • Goeie rugbyseisoen vir Rappies se welpies

    School sport

    Laerskool Rapportryer se o.6-welpierugbyspanne het die meeste van hul wedstryde vanjaar gewen.

  • Vyf van Hoërskool W’aria nou Panthers

    School sport

    Vyf van Hoërskool Westonaria se rugbyspelers gaan vir die Panthers speel in vanjaar se VKB Reitz-week.

  • Jannas se juniors haal almal GLRU-eindstryd

    School sport

    Drie juniorrugbyspanne van Hoërskool Jan Viljoen het almal die eindstryd gehaal van die Goue Leeus Rugbyunie-liga (GLRU).

  • Riebeeckrand is ligawenners!

    School sport

    Drie van Hoërskool Riebeeckrand se onoorwonne netbalspanne is as ligawenners aangekondig.

  • Riebeeckrand se twee Goue Leeus

    School sport

    Twee leerders van Hoërskool Riebeeckrand is in die o.18 Goue Leeus Akademie XV-span opgeneem.

  • Puik hokkieseisoen vir Riebeeckrand

    School sport

    Hoërskool Riebeeckrand se A-dogterspanne het almal onder die top drie van dié liga geëindig.

  • Riebeeckrand-netbal is aan die brand

    School sport

    Vanjaar spog Hoërskool Riebeeckrand breëbors met ses spelers in die D2-span en drie spelers in die Gauteng-oefengroep.

  • Jannas se o.15-hokkiespelers gaan Noordvaal toe

    School sport

    Hoërskool Jan Viljoen se o.15-hokkiespelers is baie opgewonde om vanjaar aan die Noordvaal-toernooi te kan deelneem.

  • Jannas se Arno en Angelique spring hoog en ver

    School sport

    Jannas is trots op Arno Jansen van Vuuren en Angelique van Niekerk wat veral in onderskeidelik hoogspring en driesprong uitgeblink…

  • Hoërskool Westonaria klop ‘n Randburg-skool 67–0

    School sport

    Hoërskool Westonaria se eerste rugbyspan het onlangs met 'n telling van 67-0 teen Northriding Secondary School gewen.

Back to top button