NewsSchools

Jannas se nuwe Graad 8 VRL is …

Jannas het hul nuwe Graad 8 Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aangewys.

Hoërskool Jan Viljoen het onlangs hul nuwe Graad 8 Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aangewys.

“Dit is met groot opgewondenheid dat ons die nuwe leiers verder kan ontwikkel om eendag op Jannas se topbestuur te dien en dalk bestuursposte by hulle werke te beklee,” het Tammy Smith, skoolwoordvoerder gesê.

Sy het bygevoeg dat daar ongelooflik sterk leierseienskappe onder die leerders is en dat Jan Viljoen nie kan wag om te sien wat die toekoms vir hulle inhou nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button