NewsSchools

Rammies haal Gauteng KampioenskappeOFRam gee alles by Gauteng Kampioenskappe

Laerskool Randfontein spog met 11 atlete wat aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem het.

Laerskool Randfontein spog met 11 atlete wat op Vrydag, 13 Maart aan die Gauteng Kampioenskappe by die Ruimsig Stadion deelgeneem het.

Hulle is Dienkie Vorster, Danè Fouche, Jean Liebenberg, Dian Taljaard, Mariska Marks, Coraldi Beeckman, Karmien van Coller, Carmi Potgieter, Magdaleen Ernst, Ami-Jana Nortje en Michael Lombaard.

Agter: Dienkie Vorster, Danè Fouche, Jean Liebenberg, Dian Taljaard.
Middel: Mariska Marks, Coraldi Beeckman, Karmien van Coller.
Voor: Carmi Potgieter, Magdaleen Ernst, Ami-Jana Nortje en Micheal Lombaard.
Foto: Michelle Roodt.

Magdaleen Ernst behaal ‘n vierde plek in gewigstoot vir dogters o.10 en Carmi Potgieter ‘n vyfde plek in die 1 200m vir o.11-dogters.

Volgens Annie Nolan, skoolwoordvoerder het al die atlete gekwalifiseer vir die finaal, maar ongelukkig het hulle nie ‘n plek behaal nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button