Little Angels Dagsorgsentrum in Greenhills het soos altyd Erfenisdag op ‘n spesiale manier gevier.
Juane en Luhandre Dednam is aangetrek soos boere. Foto: Chevonne Buitendag.
Chevonne Buitendag, eienaar en hoof van die dagsorgsentrum het vertel dat al die maats van die kleuterskool baie opgewonde was om op 23 September volgens hul verskillende tradisies aangetrek skool toe te kom.
Skyla Jade Benson lyk te oulik met haar vlaggies. Foto: Chevonne Buitendag.
“Die leerders was baie bly om vir hulle maats hul trotse tradisies te wys. Ons het die dag saam met die kleuters vreeslik geniet,” het Chevonne vertel.
Leane Buitendag in haar Voortrekker-klere. Foto: Chevonne Buitendag.
Daar was van Zoeloes, Voortrekkers, boere tot ‘n Skot.
Agness Katikiti lyk te pragtig. Foto: Chevonne Buitendag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.