NewsSchools

KYK: RAM se dansgroepe doen die Jerusalema-uitdaging

Laerskool Randfontein se RAM extreme en RAM Pom Poms dansgroepe doen die Jerusalema-uitdaging

Laerskool Randfontein se dansgroepe, RAM Extreme en RAM Pom Poms het onlangs deelgeneem aan die Jerusalema Challenge.

Volgens Diane Matthews, organiseerder van die dans, het RAM besluit om hul dansgroepe in te span om die Jerusalema-dans uit te voer.

Diane het saam met die dansgroepe se afrigters, Khaya Dhladhla en Angelique Pita van Blueprint Academy of Dance die dans uitgewerk en afgerig.

“Ons het een dag omtrent twee uur lank geoefen, en die video in een dag opgeneem.

Die kinders is so uitgehonger vir iets anders, dus het ek besluit dat hulle nog een optrede kan doen, ” het Diane vertel.

Sy het genoem dat die kinders dit verskriklik geniet om iets vrolik te doen in hierdie tyd waar alles om Covid-19 draai.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Randfontein Herald in Google News and Top Stories.

Clinton Botha

For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.

Related Articles

Back to top button