Die leerders van Ramkriekies-kleuterskool het gewys hulle ondersteun mense wat aan suikersiekte (diabetes) ly.
Volgens Lee-Ann Nel, ‘n Graad RRR-onderwyser, het hulle besluit dat elke leerder iets laf en uniek met hul hare moet doen, en blou strikkies of iets blou dra ter viering van Diabetesbewustheidmaand.
Op Vrydag, 13 November het al die leerders gevolglik gespog met gekleurde hare in alle soorte style.
Ons wil ons ondersteuning wys vir ‘n siekte waarvan mense partykeer vergeet, daarom moet almal hul blou strikkie die hele November onthou,” het sy vertel.
Mario Bodlani.
Nina Davis.
Le Shawntè Codison.
Wihan Booysen.
Siba Simayile.
Alisha Gerber.
Johandrè Coetzee.
Ellenè Smit.
Miandi Tromp.
Noah Davis.
Zonica van Aswegen.
Anje Flemming.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
For more than 4 and a half years, Clinton Botha was a journalist at Roodepoort Record. His articles were regularly published in the Northside Chronicle now known as the Roodepoort Northsider. Clinton is also the editor of Randfontein Herald since July 2020. As a sports fanatic he wormed his way into various "beats - as the media would know it - and admits openly that his big love always have something to do with a scoreboard, crowds and usually a ball that hops.