School sportSchools

John Voster presteer by atletiekinterhoër

Die atlete behaal twintig podium plekke

Hoërskool John Voster se jaarlikse atletiekinterhoër was vol pret en plesier en hulle atlete het baie goed gevaar.

Die skool wens baie geluk aan elke een se prestasie en ook hulle passie vir die sport.

Hulle is baie trots op elke leerder wat deelgeneem het.

Foto: verskaf

Hulle bedank ook hulle ondersteuners wat die dag saam met die atlete deurgebring het.

“Ons deelname sou ook nie so suksesvol gewees het sonder die uitstekende organisasie van Marko van der Merwe en Erich Broodrijk nie.

Foto: verskaf

“Dankie ook aan elke afrigter en organiseerder wat lang ure saam met ons leerders deurgebring het tydens oefeninge om hulle gereed te kry vir dié dag,” sê skool bemarker Nicolette Vermaak.

Foto: verskaf

Uitslae:

Die atlete het twintig podium plekke behaal:

– Agt Eerste plekke

– Sewe tweede plekke

– Vyf Derde plekke

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerf: Rekord

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button