Schools
-
Musiekfees 2018 ‘n kleurvolle extravaganza
News‘n Volgepakte saal was verlede Donderdagaand tydens Erica Pre-primêre Skool se Musiekfees 2018 ‘n bewys dat ouerbetrokkenheid by dié skool…
-
Kleuterkarnaval ‘n ware feesgeleentheid by kleuterskool
NewsSuikerbekkie Kleuterskool se konsert was ‘n fees van veelkleurige kostuums, opgewekte musiek en ‘n ongewone versameling diere. Die kleuters is…
-
Seksuele gesindheid en soonheid
News'n Paar tienermeisies het Vrydag 'n konferensie bygewoon waartydens hulle toegespreek is deur verskillende sprekers oor onderwerpe wat net vir…
-
School soccer team proof that soccer is not only for boys
NewsThe fact that soccer is relatively new to the young ladies at Taxila Seconday School, has not stopped the teams…
-
Miss Teen Common Wealth SA has a passion for young people
NewsTlou Dinyake visited Laerskool Ivy Park on Friday, 28 September as part of her quest in giving back to her…
-
Pietie-redenaars raak Radikaal
NewsBeide die individuele en spanredenaars van Hoërskool Pietersburg wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem het, is deur na die nasionale…
-
Nuwe leiding vir leerders vir die 2019 skooljaar
NewsDie 2019-leiers van Laerskool Pietersburg is onlangs by die skool aangewys tydens 'n spesiale funksie.
-
MEA leiers aangewys
GalleriesMarné Ebersohn Akademie spog met hulle nuwe 2019 leiers wat onlangs by die skool verkies is.
-
Kleuters word besoek deur Pizzaman
NewsOp Donderdagoggend, terwyl die kleuters van Suikerbekkie Kleuterskool nog 'n laaste keer oefen vir hul konsert die aand, het hulle…
-
HPP geskiedenis-onnie groet na 11 jaar
NewsHelena Broodryk, geliefde geskiedenis onderwyser van Hoërskool Piet Potgieter het Woensdag, 26 September vir oulaas die skoolklok gelui
-
Fliekgangers swem Stroomop
NewsDie bekende Suid Afrikaanse akteurs Ivan Botha en Donalee Roberts het weer in die stad kom kuier met hul nuutste…
-
Anti-bullying campaign: We are ‘more than that’
NewsTaxila Secondary School recently launched an Anti-Bullying campaign











