Local NewsNews
Groot omset by dié veiling
Tweede produksieveiling van Freddie Stolper en Gasverkopers in Sebriana Estate in Pretoria het verlede week op 'n hoë noot van R 801 650 in omset geëindig
DIE tweede produksieveiling van Freddie Stolper en Gasverkopers in Sebriana Estate in Pretoria het verlede week op ‘n hoë noot van R 801 650 in omset geëindig. Tussen die Boerbokke, Kalahari Reds en Dorpers wat op die dag verkoop is, het die Kalahari ram en ooi van Albie Horn die hoogste prys behaal. Die veiling is deur Veissentraal Bosveld van Mokopane hanteer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



