NewsSchools

Salonbederf vir inwoners

'n Goeie haarsny of haarversorging help dikwels om jou menswaardigheid te herstel.

POLOKWANE – ‘n Goeie haarsny of haarversorging help dikwels om jou menswaardigheid te herstel.

Dit is hoekom Corina Stears, ‘n finalis in die Mnr. en Mej. Oosskool kompetisie, besluit het dat drie van die Ivydale Shelter inwoners se hare elke Dinsdag en Donderdag by Salon Casa Capelli, House of Hair, gesny sal word.

Een van die inwoners wie se hare gesny is, Benjamin Minnie, vertel dis die eerste keer in 25 jaar wat hy na ‘n salon gaan.

“Ek is baie opgewonde. Ek kan nie beskryf hoe baie ek waardeer wat die mense vir ons doen nie,” sê hy.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button