NewsSchools

Suidskool reg vir die yskoue winter

Die skoolgronde en -klasse van Laerskool Pietersburg was 'n kleurvolle winterwonderland tydens die Eskimodag Woensdag, 3 Junie.

POLOKWANE – Die skoolgronde en -klasse van Laerskool Pietersburg was ‘n kleurvolle winterwonderland tydens die Eskimodag Woensdag, 3 Junie.

Leerders van die skool het die geleentheid gekry om so warm as moontlik aan te trek vir hierdie dag. Die dag is gehou ter verwelkoming van die winter en afsien van die warmer weer. Asof bestel, was die dag die eerste van ‘n paar koue dae wat op die kaarte is vir Polokwane.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button